Doodgewone Aand Lirieke

Dis 1uur in die oggend en ek vat ‘n breek tussen my werk wat my moontlik tot na 10uur in die oggend gaan besig hou. Baie werk lê nog voor, voor my skype vergardering Neau Zealand toe kan gebeur 4uur vanoggend en daarna lê die res soos ‘n berg voor my.

Maar terwyl ek nou my tee drink, luister ek eers ‘n liedjie wat ek LOVE. Nou dat ek mooi na die woorde luister kan baie van dit my jaar opsom en die seisoen wat nou verby is in my lewe.

Hier’s die woorde van ‘Doodgewone Aand’ deur Die Heuwels Fantasties:

Die hartseer le vlak en is yl gesaai
Deur die blare, wind verwaai
Ek wapper dapper
Ek wapper dapper

Sluk jou trane skattebol
Want jy is beter
As die geroesmoes in hierdie plek
Kyk dis amper skemer
Voel die aarde draai in unisoon
Dis oë verblindery
Dit wat jy is, is jy

Ek kul jou hart
Ek kon jou hart voel klop
Deur die spierwit lig
Soos ‘n spierwit lig
Jy weet ons praat nie meer
In plaas van droom
Bekommer ons
Ons oor die dood

Dis die gejaag wat ons naar maak
Te veel al hierdie jaar verloor
Ek soek ‘n miljoen rand
Toe ‘n miljoen rand nog ‘n miljoen rand was
‘n Wentelbaan wat draai in unisoon

Ek kul jou hart
Ek kon jou hart voel klop
Deur die spierwit lig
Soos ‘n spierwit lig
Jy weet ons praat nie meer
In plaas van droom
Bekommer ons
Ons oor die dood

Sluk jou trane skattebol
Want jy is beter
As die geroesmoes in hierdie plek
Kyk dis amper skemer

Ek kul jou hart
Ek kon jou hart voel klop
Deur die spierwit lig
Soos ‘n spierwit lig
Jy weet ons praat nie meer
In plaas van droom
Bekommer ons
Ons oor die dood

Ons oor die dood, Ons oor die dood

Ons oor die dood, Ons oor die dood

Dood normaal
Dood nugter
Doodgewone aand
Doodmoeg
Ontnugter
‘n Doodgewone aand

Advertisements
Categories: Song lyrics | Tags: , , , , , , , , , | Leave a comment

Post navigation

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s

Blog at WordPress.com.

%d bloggers like this: